Cedar104 Radio слушать онлайн
Cedar104 Radio is 'n internet radio stasie vanuit die Cederberg omgewing wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring.
Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal.
Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme.
Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH

Контакты радиостанции
Email: ceder104radio@gmail.com
Телефон: +27 66 263 6482
Сайт: zeno.fm/cedar104radio
Facebook: @cedar104radio
Телефон: +27 66 263 6482
Сайт: zeno.fm/cedar104radio
Facebook: @cedar104radio
Добавь нашу кнопку на свой сайт – поддержи нас!